Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vertoon 
Verlede Tyd  ek   het vertoon        
ver•toon
  1. Iets wys; toon of uitstal sodat mense daarna kan kyk.
  2. Hoe iets lyk.
  1. Jy moet jou kaartjie vertoon voor jy op die trein mag klim. Altesaam 47 rolprente en kortfilms is vertoon.
  2. Die rangskikking vertoon mooi in die voorportaal.
  Vertalings:    vertoon
Engels: show(en), look(en)
Nederlands: vertonen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  vertoon     —  
Iets doen om gesien te word; om te spog.
Die oorwinning is met militêre vertoon gevier.
  Vertalings:   
Nederlands: vertoon(nl)
Engels: show(en)