'n Vertoonkas.
Enkelvoud Meervoud
  vertoonkas     vertoonkaste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vertoonkassie     vertoonkassies  
ver•toon•kas
'n Kas of rak, gewoonlik met 'n glasafskorting, vir die uitstal (of vertoon) van items.
  Vertalings:    vertoonkas
Nederlands uitstalkast(nl)