Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vervang 
Verlede Tyd  ek   het vervang        
ver•vang
Iets in die plek van iets ander stel; uitruil.
Die euro het geldeenhede soos die frank en die gulden vervang.
  Vertalings:   
Engels: replace(en), substitute(en)
Nederlands: vervangen(nl)