Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
vervoeging
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Uitspraak
1.2
Met Arabiese letters
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Sinonieme
1.3.3
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
vervoeging
vervoegings, vervoeginge
Uitspraak
IPA
: [
fərˈfuxəŋ
],
meervoud
:
[
fərˈfuxəŋs, fərˈfuxəŋə
]
Met Arabiese letters
فِرْفُوخِڠْ ,
meervoud
:
فِرْفُوخِڠِی , فِرْفُوخِڠْسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
1. Handeling van vervoeg.
2. Die verandering wat werkwoorde ondergaan om die gereelde tyds- en persoonsvorme aan te gee.
Sinonieme
konjugasie
Vertalings
Vertalings:
vervoeging
Duits
:
Konjugation
(de)
,
Beugung
(de)
Engels
:
conjugation
(en)
Latyn
:
coniugatio
(la)