vervoer
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vervoer | — |
- ver•voer
- Transport; handeling om passasiers en goedere van die een plek na 'n ander te neem.
- Enige middel van transport; vervoermiddel.
- Die produk word in skeepshouers na die belangrikste markte vervoer.
- Het ons al vervoer na die lughawe.
Vertalings: vervoer | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | vervoer |
Verlede Tyd | ek | het vervoer |
- Transporteer; passasiers en goedere elders neem.
- (figuurlik) In emosionele sin meesleep, oorweldig, buite jouself bring.
- Ek het die oumense na die lughawe vervoer.
- Sy is deur die mooi uitsig vervoer.
Vertalings: vervoer | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vervoer.