Drie volstruise.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  volstruis     volstruise    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  volstruisie     volstruisies  

  Woordafbreking

vol•strui•se

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voëls) Meervoud van volstruis; meer as een volstruis.
  Struthio camelus

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ostriches(en)
Esperanto: strutoj(eo)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor volstruise.