voormalig
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | voormalig | voormalige |
- Bekend uit Nederlands sedert 1758. Moontlik gevorm uit die Middelnederlandse bywoord voremaels (voormaals) onder invloed van Duits vormalig.[1]
- voor•ma•lig
- Vroeër; vorige; vantevore amptelik in funksie.
- Hy was voormalig by die kinderhuis betrokke. Die volgende is 'n aanhaling van hierdie voormalige president.
Vertalings: voormalig | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | voormalig | |
Verboë | voormalige | |
Partitief | voormaligs |