voormiddag
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
voormiddag | voormiddae |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
voormiddaggie | voormiddaggies |
Woordafbreking
- voor•mid•dag
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die eerste helfte van die dag, van middernag (00:00:00) tot (net voor) middag (12:00:00).
Afkorting
Vertalings
Vertalings: voormiddag | |||
---|---|---|---|