Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  voorsien 
Verlede Tyd  ek   het voorsien        

  Woordafbreking

voor•sien

     Betekenisse

  1. Vooruit sien; 'n profetiese blik hê.
  2. Voorsorg tref; sorg vir; verskaf.

     Voorbeeldsinne

  1. Hy voorsien dat dit tot ongelukke sal lei.
  2. U word voorsien van alle benodigdhede.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Vooruit sien
Engels: predict(en), foresee(en)
Nederlands: voorzien(nl)
  Vertalings:   2. Sorg vir
Engels: provide(en)
Nederlands: voorzien(nl)