voorwerpsvorm
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
voorwerpsvorm | voorwerpsvorme |
- voor•werps•vorm
- (taalkunde) Die spesifieke vorm wat 'n woord aanneem in die funksie van grammatikale objek van die sin.
- Woorde in Hindi het dikwels net twee vorme, 'n nominatief en 'n voorwerpsvorm.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|