vormsmeermiddel
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vormsmeermiddel | vormsmeermiddels |
Woordafbreking
- vorm•smeer•mid•del
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (polimeertegnologie) 'n Smeermiddel wat gebruik word in 'n vorm waarin polimere gegiet, geblaas of ingespuit word. [1]
Hiperonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|