Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vroetelpappie     vroetelpappies  

  Woordafbreking

vroe•tel•pap•pie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Ryk man wat 'n jonger vrou met geld of geskenke oorlaai in ruil vir seksuele gunste.

     Voorbeeldsinne

Verhoudings tussen minderjarige meisies en vroetelpappies is aan die toeneem.[1]

     Verwante woorde

vroetelvarkie, vroeteloom

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sugar daddy(en)

  Verwysings

  1. Vroetelpappies neem toe, sê verslag, republikein.com.na, 20 Julie 2004