'n Brandende vuurhoutjie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vuurhoutjie     vuurhoutjies  

  Woordafbreking

vuur•hout•jie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Stokkie met swael aan die een kant waarmee vuur gemaak word.

     Voorbeeldsinne

Wanneer 'n vuurhoutjie getrek word, verbind die swawel aan die kop met suurstof.

     Vertalings

  Vertalings:    vuurhoutjie
Engels: match(en)
Nederlands: lucifer(nl)
Malgassies: afokasoka(mg)
Xhosa: -cinga kl. 2