Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  waadvoël     waadvoëls  

  Woordafbreking

waad•vo•el

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (dierkunde) 'n Vogel wat naby water leef en deur die water waad om klein diertjies te soek. Gerwoonlik   Charadriiformes of   Ciconiiformes.

     Hiperonieme

voël