Afrikaans (af)

waag
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  waag 
Verlede Tyd  ek   het gewaag      
Verlede deelwoord gewaagde   

  Werkwoord

     Betekenisse

iets doen wat riskant is

     Voorbeeldsinne

Nie een van hulle sou dit waag om so'n gewaagde rok na hul bekendstellingsbal te dra nie.[1]

     Afgeleide woorde

Waaghals

     Vertalings

  Vertalings:    waag
Engels: risk(en)
Nederlands: wagen(nl)

  Verwysings

  1. Angelique en die boekanier; Dina Botha; Penguin Random House South Africa, 2017 ISBN 9780799385076