waai
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | dit | waai |
Verlede Tyd | dit | het gewaai |
Teenwoordige deelwoord | waaiend |
-
(lêer)
- Plaasvind van 'n sterk lugstroming wat deur verskille in lugdruk veroorsaak word
- Deur wind beweeg word
- Swaai; Die hand beweeg as groetnis
- Ek het uitgesien na sy boodskap en musiek maar moes twee keer dink om dit by te woon, want dit was koud en die Augustuswinde het behoorlik gewaai.[1]
- Kinders wat hande vashou en touspring, hul serpe waaiend in die wind. [2]
- Kaapstad se beeld-op-die-balkon, opgetof in historiese herinnering, lyk kompleet soos ’n winkelmannekyn wat iemand daar vergeet het – arm in die lug, waaiend na ’n onoplettende skare op die Parade (waar daar dekades reeds ’n regte, egte koloniale standbeeld pryk).[3]
Vertalings: waai | |||
---|---|---|---|