Afrikaans (af)

  Woordafbreking

wap•per
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  wapper 
Verlede Tyd  ek   het gewapper    
Teenwoordige deelwoord wapperend     

  Werkwoord

     Betekenisse

in die wind heen en weer beweeg

     Voorbeeldsinne

Die vlag wapper .

     Vertalings

  Vertalings:    wapper
Engels: flutter(en), flap(en)
Nederlands: wapperen(nl)