wet
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wet | wette |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
wetjie | wetjies |
- Reëls wat deur die regering daargestel is en deur almal gehoorsaam moet word.
- (wetenskap) Vaste prosesse in die natuur; reëls wat gebruik word om 'n verskynsel te verklaar.
- (religie) Religieuse voorskrifte en lewensreëls.
- As jy die wet oortree en gevang word, sal jy sal gestraf word.
- Volgens Newton se derde wet is daar vir elke aksie 'n gelyke maar teenoorgestelde reaksie.
- God het sy wet op die berg Sinai aan Moses oorhandig.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|