'n Wildrit.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wildrit     wildritte  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Rit met 'n voertuig waartydens wild besigtig word; 'n tipe safari.

     Voorbeeldsinne

Die gidse het ons tydens die wildrit oor al die diere se gewoontes vertel.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: game drive(en), safari(en)
Nederlands: safari(nl)