[2] 'n Wissel.
Enkelvoud Meervoud
  wissel     wissels  
wis•sel
  1. Verskuifbare spoor wat 'n trein van trajek laat verander.
  2. (ekonomie) Skuldbewys; bankdokument wat betaling reël of waarborg.
  1. Die ongeluk is deur 'n wissel wat vasgehaak het veroorsaak.
  2. Die transaksie word met gewaarborgde wissel beklink.
  Vertalings:    wissel
Engels: switch(en), bill of exchange(en)
Nederlands: wissel(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  wissel 
Verlede Tyd  ek   het gewissel        
  1. Omruil; vir iets ander ruil.
  2. Verander; varieer; deur iets anders vervang.
  1. Waar kan ek rande vir euro wissel?
  2. Net soos met jeans, wissel denimrompe se kleure in skakerings van blou, wat wissel van baie lig tot baie donker.
  Vertalings:    wissel
Engels: change(en), exchange(en)
Nederlands: wisselen(nl)