Enkelvoud Meervoud
  wyk     wyke  
Sedert 814 in Oudnederlands as wīk in toponieme opgeteken. Van Latyn vicus "dorp, wyk, nedersetting naby 'n leërkamp".[1]
wyk
  1. Onderverdeling van 'n nedersetting
  1. So is dit dat ek by hierdie Proklamasie proklameer dat die nommers en grense van die wyke van genoemde Munisipaliteit Boksburg is soos in die Bylae van hierdie Proklamasie uiteengesit.[2]
Wyksbesoek, wyksbestuur, wyksverpleegster, wyksverteenwoordiger
  Vertalings:    wyk
Engels: ward(en), neighborhood(en)
Nederlands: wijk(nl) v/m