Russies (ru)

  Etimologie

Van Oud-Kerskslawies вода, van Proto-Slawies *voda.
Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief вода́ v во́ды
Genitief воды́ во́д
Datief воде́ во́дам
Akkusatief во́ду во́ды
Instrumentaal водо́й, водо́ю во́дами
Prepositief воде́ во́дах

  Uitspraak

Hulp:IPA: [vɐˈda]
    
(lêer)

  Transliterasie

  • Afrikaans: woda
  • Engels: voda

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Water

     Eienskappe

Soms kom die woord in 'n verouderde verbuiging voor wat ander klemtone het: вода́м, вода́ми, о вода́х.