меня
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | я | мы |
Genitief | меня́ | нас |
Datief | мне | нам |
Akkusatief | меня́ | нас |
Instrumentaal | мно́ю, мной | нами́ |
Prepositief | обо мне | о нас |
- Hulp:IPA: [mʲɪ.ˈnʲa]
- My; akkusatief (voorwerpsvorm) van die persoonlike voornaamwoord eerste persoon enkelvoud.
- Van my; genitief van die persoonlike voornaamwoord eerste persoon enkelvoud.
- «Он меня видел.»
- Hy het ons gesien.
- «Мир без меня.»
- Die wêreld sonder my.