my
Enkelvoud | |||||
---|---|---|---|---|---|
1. persoon | 2. persoon vertroulik |
2. persoon beleef |
3. persoon manlik |
3. persoon vroulik |
3. persoon onsydig |
my | jou | u | sy | haar | dit se |
myne | joune | u s'n | syne | hare | dit s'n |
Meervoud | |||||
1. persoon | 2. persoon vertroulik |
2. persoon beleef |
3. persoon | ||
ons | julle, jul | u | hulle, hul | ||
ons s'n, onse | julle s'n | u s'n | hulle s'n |
- IPA: [məɪ̯]
- Dui iets wat deur die spreker/skrywer besit word aan.
- Dis my appel.
- My huis staan op 'n heuwel.
- (nadruklik:) myne
- Die besitlike vorm van die persoonlike voornaamwoord eerste persoon enkelvoud.
- Iets wat met die spreker of skrywer van die sin te make het.
- Piet het my geslaan.
- Die voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord eerste persoon enkelvoud.
- Wat die spreker self betref
- Ek het my beseer.