Enkelvoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
manlik
3. persoon
vroulik
3. persoon
onsydig
my jou u sy haar dit se
myne joune u s'n syne hare dit s'n
Meervoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
ons julle, jul u hulle, hul
ons s'n, onse julle s'n u s'n hulle s'n
Dui aan dat iets aan een of meer ander persone behoort.
Besitlike voornaamwoord van die derde persoon, meervoud.
Die lekkers is ons s'n, daardie is hulle s'n.
  Vertalings:   
Engels: theirs(en)
Nederlands: hunne(nl)