Afrikaans (af)

Enkelvoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
manlik
3. persoon
vroulik
3. persoon
onsydig
my jou u sy haar dit se
myne joune u s'n syne hare dit s'n
Meervoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
ons julle, jul u hulle, hul
ons s'n, onse julle s'n u s'n hulle s'n

  Uitspraak

IPA: [ˈɔns]

  Woordafbreking

on•se

  Besitlike voornaamwoord

     Betekenisse

(verouderd) Dui aan dat iets aan die spreker en aan een of meer ander persone behoort.

     Eienskappe

Besitlike voornaamwoord van die eerste persoon meervoud.
Gebruik in spreektaal, andersinds 'n verouderde vorm van ons.

     Voorbeeldsinne

Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word (Matt. 6:9, 1953).

     Sinonieme

ons s'n

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ours(en)
Nederlands: onze(nl)