hul
Enkelvoud | |||||
---|---|---|---|---|---|
1. persoon | 2. persoon vertroulik |
2. persoon beleef |
3. persoon manlik |
3. persoon vroulik |
3. persoon onsydig |
my | jou | u | sy | haar | dit se |
myne | joune | u s'n | syne | hare | dit s'n |
Meervoud | |||||
1. persoon | 2. persoon vertroulik |
2. persoon beleef |
3. persoon | ||
ons | julle, jul | u | hulle, hul | ||
ons s'n, onse | julle s'n | u s'n | hulle s'n |
- Verkorte vorm van hulle.
- Hulle het hul waardes verloor.
- Gebruik indien "hulle" reeds in dieselfde sin gebruik is.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | hul |
Verlede Tyd | ek | het gehul |
- Bedek of toemaak.
- Die berg is in digte mis gehul.