Enkelvoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
manlik
3. persoon
vroulik
3. persoon
onsydig
my jou u sy haar dit se
myne joune u s'n syne hare dit s'n
Meervoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
ons julle, jul u hulle, hul
ons s'n, onse julle s'n u s'n hulle s'n
Dui aan dat iets aan die spreker en aan een of meer ander persone behoort.
Besitlike voornaamwoord van die eerste persoon, meervoud.
Die wêreld is ons s'n.
onse
  Vertalings:   
Engels: ours(en)
Nederlands: onze(nl)