haarself
Enkelvoud | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Persoon | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de m | 3de v | 3de o |
Verplig | my | jou | u | hom | haar | dit |
Toevallig | myself | jouself | uself | homself | haarself | ditself |
Meervoud | ||||||
1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de | |||
Verplig | ons | julle | u | hulle | ||
Toevallig | onsself | julleself julself |
uself | hulleself hulself |
- haar•self
- Verwys na die vroulike persoon wat reeds genoem is.
- Ondanks verset van haar familie, het Florence Nightingale daarin geslaag om haarself as 'n verpleegster op te lei.
- Haarself word net met toevallig-wederkerende werkwoorde gebruik.
Vertalings: haarself | |||
---|---|---|---|