hom
Enkelvoud | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Persoon | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de m | 3de v | 3de o |
Onderwerp | ek | jy | u | hy | sy | dit |
Voorwerp | my | jou | u | hom | haar | dit |
Meervoud | ||||||
1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de | |||
Onderwerp | ons | julle | u | hulle | ||
Voorwerp | ons | julle | u | hulle |
- IPA: [ɦom]
- هَُومْ
- Voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord derde persoon enkelvoud manlik.
- gee aan dat die onderwerp en die voorwerp dieselfde manlike persoon is
- Hy het hom gehaas
- Verplig-wederkerende werkwoorde gebruik net hierdie vorm.