Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Onderwerp ek jy u hy sy dit
Voorwerp my jou u hom haar dit
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Onderwerp ons julle u hulle
Voorwerp ons julle u hulle
Hulp:IPA: [ɛk]
   
(lêer)
اَِكْ
Die spreker of skrywer (as die onderwerp) van die sin.

    Eienskappe

Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord eerste persoon enkelvoud.

    Sinonieme

(nadruklik:) ekke

    Vertalings