Russies (ru)

Bywoord
там

  Uitspraak

Hulp:IPA: [tam]
    
(lêer)

  Bywoord

     Betekenisse

  1. daar

     Voorbeeldsinne

«В пещере, там — голодный медведь.»
In die grot, is daar 'n honger beer.

     Antonieme

тут
здесь