1. Hiragana: じょし
  2. IFA: [ʤoʃi]
Hepburn: joshi
(taalkunde) 'n Grammatiese funksiewoord, soortgelyk aan 'n voorsetsel, wat kom ná die woord waarop dit van toepassing is. 'n Verhoudingswoord.
  Vertalings:   
Engels: particle(en), postposition(en)