Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
2-sikloon
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Hiperonieme
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
2-sikloon
2-siklone
Woordafbreking
2-si•kloon
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
weer
)
'n Matige sikloon wat tot die tweede klas van die Saffir-Simpson-skaal behoort.
Voorbeeldsinne
'n
2-sikloon
het windsnelhede tussen 153 en 176 km/h. Daar sal dakskade en skade aan bome en plante wees.
Hiperonieme
sikloon