3-sikloon
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
3-sikloon | 3-siklone |
Woordafbreking
- 3-si•kloon
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (weer) 'n Kragtige sikloon wat tot die derde klas van die Saffir-Simpson-skaal gereken word.
Voorbeeldsinne
- 'n 3-sikloon het windsnelhede tussen 177 en 208 km/h. Daar moet groot skade verwag word met venieling van geboue.