Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik   Annamicus     Annamicī  
Vroulik   Annamica     Annamicae  
Onsydig   Annamicum     Annamica  
Bywoord
  Annamicē  
Verdere verbuigings: Annamicus (verbuiging)
IPA:
klassieke Latyn:
byvoeglik: manlik: *[ãˈnːamɪkʊs], vroulik: *[ãˈnːamɪka], onsydig: *[ãˈnːamɪkʊ̃(m)]; meervoud: manlik: *[ãˈnːamɪkʲiː], vroulik: *[ãˈnːamɪkaɪ̯], onsydig: *[ãˈnːamɪka]
bywoordelik: *[ãˈnːamɪkʲeː]
Afrikaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [ɑˈnɑːmikœs], vroulik: [ɑˈnɑːmikɑ], onsydig: [ɑˈnɑːmikœm]; meervoud: manlik: [ɑˈnɑːmisi], vroulik: [ɑˈnɑːmiseː], onsydig: [ɑˈnɑːmikɑ]
bywoordelik: [ɑˈnɑːmiseː]
Italiaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [aˈnːaːmikus], vroulik: [aˈnːaːmika], onsydig: [aˈnːaːmikum]; meervoud: manlik: [aˈnːaːmitʃi], vroulik: [aˈnːaːmitʃe], onsydig: [aˈnːaːmika]
bywoordelik: [aˈnːaːmitʃe]
  1. Viëtnamees, van, betreffende, behorende die Viëtnamese.
  2. Viëtnamees, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Viëtnam.
  3. Viëtnamees, van, betreffende die Viëtnamese taal.
Vietnamicus