Chakassies
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Chakassies | — |
Uitspraak
- IFA: [xakasis], attributief: [xakasisə]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal) ’n Turkse taal wat deur die Chakassiërs in Siberië gepraat word.
Taalkodes
- ISO 639-3: kjh
Vertalings
Vertalings: Chakassies | |||
---|---|---|---|
|
|
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Chakassies | Chakassiese |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Chakassiërs van Siberië.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Chakassies.