Christelik
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Christelik | Christelike | Christelikes |
- Chris•te•lik
- Betreffende die Christendom; gelowig volgens die leer en gees van Christus.
- (informeel) Ordelik; fatsoenlik, redelik.
- Ongeveer 90% van Vanuatu se bevolking is Christelik. Suid-Afrika is 'n Christelike land.
- Ek wil op 'n christelike tyd ontmoet.
Vertalings: Christelik | |||
---|---|---|---|