Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Christelik     Christelike     Christelikes  
Chris•te•li•ke
Attributiewe vorm van Christelik; betreffende die Christendom; ook ordelik, fatsoenlik, redelik.
Suid-Afrika is 'n Christelike land.
  Vertalings:    Christelike
Engels: Christian(en)
Nederlands: christelijke(nl)