Cornies
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Cornies | Corniese |
- IPA: [ˈkornis], attributief: [ˈkornisə]
- كَُورْنِیسْ , attributief: كَُورْنِیسِی
- Van, betreffende die Korniërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Cornwallis in Engeland.
Vertalings: Cornies | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Cornies | - |
- 'n Britonse taal met ongeveer 'n duisend sprekers.
- ISO 639-1: kw
- ISO/DIS 639-3: cor
- SIL: CRN
Vertalings: Cornies | |||
---|---|---|---|