Satellietbeeld van Egipte
Pleknaam
Egipte
    
(lêer)
E•gip•te
(land) 'n Land hoofsaaklik in die noordooste van Afrika wat amper geheel uit woestyn bestaan, behalwe die vallei van die Nylrivier
Egipties, Egiptenaar
  Vertalings:   
Engels: Egypt(en)
Nederlands: Egypte(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Egipte.