Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Eoseen      

  Woordafbreking

Eo•seen

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(geologie) Die tweede van die geologiese epogs van die Kainosoïkum.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: eocene(en)
Nederlands: eoceen(nl) o



  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Eoseen.