Enkelvoud Meervoud
  Kainosoïkum      
Kai•no•soï•kum
(geologie) Die derde en huidige van die drie geologiese eras van die Fanerosoïese eon.
Senosoïkum
Kainosoïes
Paleogeen, Neogeen, Kwartêr



  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kainosoïkum.