Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Senosoïkum      

  Woordafbreking

Se•no•soï•kum

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(geologie) Die derde en huidige van die drie geologiese eras van die Fanerosoïese eon.

     Sinonieme

Kainosoïkum

     Meronieme

Paleogeen, Neogeen, Kwartêr



     Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: cenozoïcum(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Senosoïkum.