Enkelvoud Meervoud
  Proterosoïkum      
Pro•te•ro•soï•kum
(geologie) Die derde eon van die geologiese geskiedenis van die planeet aarde.
Die Proterosoïkum is dié tydperk waarin min fossiele gevind word, omdat diere nog geen endo- of eksoskelet besit het nie.
Proterosoïes
Paleoproterosoïkum, Mesoproterosoïkum, Neoproterosoïkum



  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Proterosoïkum.