Enkelvoud Meervoud
  eksoskelet     eksoskelette  
ekso•ske•let
(biologie) 'n Verharde skelet wat as 'n skulp of dop om die liggaam ’n dier se lyf ondersteun en beskerm.
endoskelet
skelet
  Vertalings:   
Duits: Exoskelett(de)
Engels: exoskeleton(en)
Frans: exosquelette(fr)
Nederlands: exoskelet(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eksoskelet.