Neoproterosoïkum

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Neoproterosoïkum      
Neo•pro•te•ro•soï•kum

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(geologie) Die derde era van die Proterosoïkum.

     Meronieme

Ediacarium, Kriogenium, Tonium


  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Neoproterosoïkum.