Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Fanerosoïkum      

  Woordafbreking

Fa•ne•ro•soï•kum

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(geologie) Die vierde en huidige eon van die geologiese geskiedenis van die planeet aarde.

     Voorbeeldsinne

Die Fanerosoïkum is dié tydperk waarin fossiele gevind word wat 'n endo- of eksoskelet besit.

     Afgeleide woorde

Fanerosoïes

     Meronieme

Paleosoïkum, Mesosoïkum, Kainosoïkum



  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Fanerosoïkum.