Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Mesosoïkum      

  Woordafbreking

Me•so•soï•kum

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(geologie) Die tweede van die drie geologiese eras van die Fanerosoïese eon.

     Voorbeeldsinne

Die Mesosoïkum is bekend as die tyd van die dinosourusse.

     Meronieme

Trias, Jura, Kryt



  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Mesosoïkum.