Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Paleosoïkum      

  Woordafbreking

Pa•leo•soï•kum

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(geologie) Die eerste van die drie geologiese eras van die Fanerosoïese eon.

     Meronieme

Kambrium, Ordovisium, Siluur, Devoon, Karboon, Perm



  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Paleosoïkum.